Ongeveer 5min se ry van die Rose Cottage, in die hart van Durbanville, sal jy die Kapstadt Brauhaus ondek. Hierdie Duitse restaurant moet defnitief nie gemis word op jou besoek nie. Met n gesellige atmosfeer, vriendelike staf en bullike pryse, kan jy nie vrae vir meer...
Food
Olive Bistro Resensie
In die hart van Durbanville lê die juweel van ‘n klein Bistro. Goeie atmosfeer, goeie diens en baie professionele en vriendelike personeel.Hulle slagspreuk “My huis is jou huis” sê dit als omdat mens van die intrapslag af regtig tuis voel.Hulle geregte is baie...
Welcome to the Tangram of Durbanville Hills
The Tangram Restaurant is situated in the beautiful surrounds of the Durbanville Hills Wine Farm.They have been awarded: Best South African Cuisine on a Global Level Best Restaurant Manager in South Africa Best Gourmet Cuisine in Africa. The Tangram Restaurant with...


